11 Nov 2011
What’s the boiling point of blood?
At what temperature do human pimples pop, eyeballs burst and semen start steamin?
Is it true that a human body can spontaneously combust?
Yeah? Will I burn with a sooty flame then, or a bright blue one?
For the second day in a row the thermometer in my tent is topping out above 42 degrees C. I try not to notice, but I fail.
Hallo, Kon nie glo van die malperd wat jy nou opgesaal het nie. Ek en my vriendin trudi het vanoggend ons perde ook opgesaal en langs die rivier gaan ry. Ons het ‘n haas gekry, een lang geelslang en ‘n visarend wat roep oor die water. Bietjie geswem met die perde, gelukkig is hier nie krokodille nie. Die een bosluis wat ek op my gevang het was genoeg wildlife vir my vir een dag. Ek weet nie hoe jy dit hou in die hitte nie. Hier op Worcester wil die somer nie regtig kom nie. Ons het nou 2 warm dae gehad 31 grade en gister toe reen dit sommer lekker en stormwinde het gewaai.
Lekker dag daar in die bos, hoop jy’s nie te eensaam nie. Ons dink aan jou.